10PunteMaartArtboard 4
10PunteMaartArtboard 4

Visie en Missie

youtube-video-thumbnail

VISIE VAN SOLIDARITEIT HELPENDE HAND

Solidariteit Helpende Hand wil deur maatskaplikgebaseerde gemeenskapsontwikkeling die selfontwikkeling van die mens in sy gemeenskap, en die ontwikkeling van die gemeenskap as geheel, bevorder.

MISSIE VAN SOLIDARITEIT HELPENDE HAND

Om maatskaplikgebaseerde gemeenskapsontwikkeling in gemeenskappe te bevorder deur volhoubare ontwikkelingsprogramme en -projekte, opleiding, netwerkvorming en hulpbron-ontginning, sodat die mens deur sy gemeenskap tot ’n ontwikkelde, selfstandige, selfverantwoordelike en optimale funksionerende persoon gedryf word, wat gesonde, funksionerende gemeenskappe tot gevolg het. Die uitkoms moet ʼn toekoms wees waarin die Afrikaner-kultuurgemeenskap, vry, veilig en voorspoedig kan wees.

Kinders en Gesinne

ʼn Bietjie van ons projekte, inisiatiewe en dokumente oor kinders en gesinne.

ʼn Klein bydrae kan ʼn reuseverskil in ʼn kind se lewe maak. Lees meer...

Die doel van die projek is om tekkies en/of toks aan Hoërskoolleerders te skenk wie se ouers dit nie finansieel kan bekostig nie. Lees meer...

Hierdie inisiatief bied ’n gevoel van behoort, vryheid, selfdoen en gemeenskapskrag te beklemtoon. Lees meer...

Deur ons Gemeenskapanalise groei ons gemeenskap om sterk bome te word wat skadu aan die volgende geslag sal bied. Lees meer...

Persone met gestremdhede

ʼn Bietjie van ons projekte, inisiatiewe en dokumente oor persone met gestremdhede

Solidariteit Helpende Hand het ʼn passie vir mense met gehoorgestremdhede. Lees meer...

Die HelpHoor-projek is ’n deurlopende projek om behoeftige ouer persone te voorsien van gehoorapparate. Lees meer...

By Helpende Hand glo ons dat ons bejaarde persone en persone met gestremdhede ook hul eie sterktes en gawes het. Lees meer...

Bejaardes

ʼn Bietjie van ons projekte, inisiatiewe en dokumente oor bejaardes

Ons bring rolspelers bymekaar, van die senior dame wat lief is vir brei tot die weldoener wat bolle wol het om te skenk. Lees meer...

Solidariteit Helpende Hand sien dit as ons roeping om al ons belangegroepe, dus ook ons seniors op ’n holistiese vlak te ontwikkel en te ondersteun. Lees meer...

Opleiding

ʼN BIETJIE MEER OOR ONS OPLEIDING

Die Helpende Hand Studie Trust maak behoeftige Afrikaanse studente se studies moontlik deur middel van rentevrye studielenings. Lees meer...

Hierdie projek het ten doel om behoeftige en verdienstelike Afrikaanse jongmense wat wil studeer se studies moontlik te maak deur rentevrye studielenings. Lees meer...

Vandag sê ek egter genoeg is genoeg. Ek sal deel vorm van ʼn nuwe hoop en ʼn nuwe trots. Lees meer...

Deur die Susanna Smit Studiefonds, wil die FroueVonds* ’n pad oor die berg moontlik maak vir meisies en vroue wat nie ’n tersiêre kwalifikasie kan bekostig nie. Lees meer...

Die kursus word oor ʼn tydperk van ses maande aangebied waarin teorie- en praktiese sessies afgewissel word. Lees meer...

Gedeeltelike beurslenings vir studente moontlik te maak in haarkappery. Lees meer...

Imbalie Beauty skoonheidsakademie om opleiding in n verskeidenheid skoonheidskursusse moontlik te maak. Lees meer...

Susca Watts akademie om kursusse in besigheidsadministrasie vir studente moontlik te maak. Lees meer...

Guvon akademie om kursusse in die gasvryheidsbedryf beskikbaar te stel aan studente. Lees meer...