Website banner 2

Aktiveer die gemeenskap om selfonderhoudend te wees

Solidariteit Helpende Hand wil gemeenskappe aktiveer en leer om selfonderhoudend te wees. Om self te plant, is reeds 'n stap nader daaraan. Grond is nie net die oorsprong van lewe nie; om te plant, is boonop in ons Afrikaners se bloed. Ons wil plant. Ons kan plant.

Helpende Hand fokus op die holistiese welstand van kwesbare groepe. Die PlantSelf-projek fokus nie net op die fisiese voordele van plant nie, dit verander jou uitkyk op die lewe. Dit is die eerste tree na selftrots, geestelike groei en menswaardigheid. Dit bemagtig jou en gee jou hoop, want jy het iets om na te streef.

Dra by tot hierdie inisiatief en wees deel van die verskil

KJS

Plantkoepel met sprinkelbesproeiing

R 3100 eenmalig

Spinnekopbesproeiing

Plantkoepel met spinnekopbesproeiing

R 3275 eenmalig

2333

Plantkoepel met sprinkel-en-spinnekopbesproeiing

R 3475 eenmalig