Maatskaplike maand

Uit die dagboek van 'n maatskaplike werker

Radio onderhoude

Artikels

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker …

Chantell Wiesner Sy het nog nie eens haar eerste koppie koffie vir die dag gedrink nie toe is die telefoon reeds aan die lui. Die tweede oproep wat deurkom, is ’n oproep om hulp – ’n egpaar is pas met hulle baba in ’n stootkarretjie in ’n bekende dwelmhuis in ...
Lees meer

“Van aktiewe, onafhanklike na passiewe, afhanklike leefwyse” Geloof, genade en hoop

WIL OM TE HELP-ARTIKEL – S. FERREIRA Ek het grootgeword met ouers wat baie lief was vir ons vier kinders, maar wat ons geleer het om selfstandig te wees en ons eie “battles” te “fight”, ongeag die omstandighede. My ma het gewerk en was altyd besig. Haar lewensmotto en uitkyk ...
Lees meer

Liewe dagboek …

Geskryf deur Marla Louw Vandag was ’n goeie dag, beter as party ander dae … Vandag kon ek die verskil wat ons in die gemeenskap maak voel. Dit was tasbaar, “raak aan my siel” mooi. Jy is seker nou lekker nuuskierig oor wat gebeur het … Kom ek vertel jou! ...
Lees meer

Maatskaplike werkers is ook mense.

Geskryf deur Marthie Maritz Maatskaplike werkers kan ’n boek skryf oor alles wat hulle al beleef het. Soms is dit hartseer verhale vol teleurstelling en ander kere is dit vreugdevolle suksesverhale. Soms ontmoet hulle rowwe diamante vir wie die lewe net ’n skuins klap gegee het. Ek ontmoet vir Stienie ...
Lees meer

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker – die ervaring van ‘n maatskaplike werker

Alna “Ek is 12 jaar oud en woon saam met my ouers en broers. My een broer is saam met my in die skool. Hy is 10 jaar oud, en ons is in dieselfde graad. My broer is slim, maar skool is swaar vir my. My ma kan nie werk ...
Lees meer

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Hier’s my hand.

Carol Ankiewicz Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Hier’s my hand. As maatskaplike werker het jy die voorreg om eerstehands te beleef hoe mense hul lewe kan omdraai en ’n beter toekoms vir hulself bou. Jy is ook betrokke by die wonderwerk van gemeenskapskrag. Onlangs het ek die voorreg ...
Lees meer

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Die wêreld binne my

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Die wêreld binne my Bianca Steyn Die Afrikaanse groep Spoegwolf se liedjie, Voel jy dit ook?, voel of dit vir ons as maatskaplike werkers geskryf is. Die woorde pas ons beroep soos ‘n handskoen. Musiek, nes foto’s, spreek boekdele en met die lirieke ...
Lees meer

Uit die dagboek van ‘n maatskaplike werker: Maak ek ‘n verskil?

Marna Swanepoel Uit die dagboek van ‘n maatskaplike werker: Maak ek ‘n verskil? My ouma het altyd gesê: “Elke klein druppeltjie tel …” Jare daarna wonder ek nog steeds elke aand as ek in die bed klim: Tel my druppeltjie? Maak EK ’n verskil in iemand se lewe? Jare gaan ...
Lees meer

“Tannie, hoekom doen jy maatskaplike werk?”

CHARMANAY DE KLERK Uit die dagboek van ‘n maatskaplike werker: “Tannie, hoekom doen jy maatskaplike werk?” Ek gesels eendag met ’n 15-jarige dogter oor diep gebeurtenisse in haar lewe. Ons sit in die kamer, nie baie groot nie, waar sy, haar stiefma, stiefpa en boetie van 6 jaar woon. Hulle ...
Lees meer