GOLogo

GEMEENSKAPSONTWIKKELING

GOLogo

GEMEENSKAPSONTWIKKELING

Meer oor Gemeenskapsontwikkeling

GEMEENSKAPSONTWIKKELING-AFDELING

Omvattende gemeenskapsontwikkeling het verskillende fokuspunte, onder andere fisiese-, maatskaplike-, ekonomiese- en staatkundige ontwikkeling. Al die aspekte waarop gemeenskapsontwikkeling fokus, is uiters belangrik en ewe belangrik vir die effektiewe ontwikkeling van die gemeenskap. Solidariteit Helpende Hand fokus veral op die maatskaplikgebaseerde ontwikkeling van gemeenskappe. Alhoewel maatskaplike werk net een aspek van gemeenskapsontwikkeling is, is dit van kardinale belang, net soos onderwys, watervoorsiening en elektrisiteitsvoorsiening.

Solidariteit Helpende Hand se Gemeenskapsontwikkeling-afdeling bestaan tans uit die volgende: Gemeenskapsentrums- Streekstrukture-, Maatskaplike Dienste-afdelings en Maatskaplike Ontwikkeling en navorsing (insluitend Orania).

Solidariteit Helpende Hand het bewys dat die skep van strukture en maatskaplike gemeenskapsontwikkeling en -opleiding, die volhoubare wyse is waarop gemeenskappe in krisisse kan oorleef.

By Solidariteit Helpende Hand word krisisse daagliks hanteer en is krisisse nie vir ons nuut nie. Dit is dan juis uit ’n gemeenskapskrisis dat hierdie organisasie in 1949 gebore is.

Hierdie afdeling skep geleenthede en dink nuut om nog sterker na vore te beur.  Hier word nuwe geleenthede geskep, om ons fokusareas van ontwikkeling en bevordering van die Afrikaner-gemeenskappe aan te gryp en te versnel.

DOEL VAN DIE AFDELING

Die doel van hierdie afdeling is om gemeenskapsgebaseerde ontwikkeling te bevorder, deur die vier vlakke binne die Solidariteit Helpende Hand-struktuur, naamlik hoofkantoor, streke, takke en nasionaal, in samewerking met die maatskaplike afdeling. Vir Solidariteit Helpende Hand is dit van groot belang om hierdie strukture te gebruik om die organisasie se gemeenskaplike doel aan te spreek en op alle vlakke uit te voer. Die organisasie se gemeenskaplike doel is om deur maatskaplike gemeenskapsgebaseerde ontwikkeling op die fisiese, sosio-emosionele, kulturele en geestelike ondersteuning van kinders, gesinne, gestremdes en ouer persone te fokus, en ons sal hierdie fokus behou.

Verder het hierdie afdeling ook ten doel om vrywilligers en personeel so te rig dat die gesamentlike doelwitte nagestreef word met behulp van maatskaplike programme, asook nasionale projekte, streekprojekte en takprojekte.

Om al bogenoemde doelwitte te bereik, word fisiese strukture in elke gemeenskap geskep en is fonds- en ondersteunerswerwing van uiterste belang om sodoende aan die gemeenskap toegang tot dienste en projekte te gee.

Deur die nodige strukture te skep, hulpbronne in plek te stel, netwerke te bou en fondswerwing te bevorder, kan ons die gemeenskappe beter bedien en ontwikkel, en spesifiek binne die geïdentifiseerde ankergemeenskapstrategie van die Solidariteit Beweging.

a) Maatskaplike ondersteuning aan die individu en gemeenskap

Helpende Hand fokus op die hart van die individu en gemeenskappe en vra die volgende vraag: “Hoe gaan dit met die Afrikaner-individu en -gemeenskap se gemoed, sieninge en denke?” Helpende Hand dryf die individu en gemeenskappe om hul egokragte en wilsbeweging (die eie wil om verandering/beweging teweeg te bring) tot aksie te laat oorgaan, sodat hulle hul volle potensiaal as individue binne ’n gemeenskap kan bereik.

b) Vir die gemeenskap, deur die gemeenskap

Solidariteit Helpende Hand glo dat die individu nooit ’n losstaande entiteit is nie en dat gemeenskapsgeborgenheid noodsaaklik is. Dit is egter nie noodwendig vir ’n gemeenskap moontlik om op alle vlakke geborgenheid te ervaar nie, en daarom bied SHH fisiese, sosio-emosionele, kulturele en geestelike ondersteuning aan die gemeenskap deur die gemeenskap, deur maatskaplikgebaseerde gemeenskapsontwikkeling.

c) Fokus op die ontwikkeling/opheffing/opleiding van gemeenskapslede

Solidariteit Helpende Hand is oortuig daarvan dat basiese opleiding en ontwikkeling aan individue binne hul gemeenskappe gebied moet word. Hierdie basiese maar kritiese opleiding en ontwikkeling is nodig om mense te bemagtig. Indien ’n persoon bemagtig of tot wilsbeweging gebring kan word, kan die persoon meer suksesvol begelei word om oplossings vir hul huidige uitdagende lewensituasies te vind. Ons is oortuig dat opleiding en ontwikkeling van die mens die belangrikste sleutel tot volhoubaarheid en selfstandigheid is.

Dit is die wyse waarop gesonde gemeenskappe geskep word, waar gemeenskapslede met geleenthede en hoop toegerus kan word, waar selfversorging ’n werklikheid gemaak kan word en waar werksekerheid bevorder kan word.

1. Werwing van passievolle ondersteuners, verdere stigting van en ondersteuning aan nuwe en bestaande takke en dorpsverteenwoordigers;

2. Bou van netwerkvennote en hulpbron-ontginning tot voordeel van die onderskeie gemeenskappe;

3. Fondswerwing;

4. Samewerking en ondersteuning aan maatskaplike werkers om uitvoering van ondersteuningsprogramme in gemeenskappe te bewerkstellig;

5. Bevordering en versterking van gemeenskapstudiefondse; en

6. Die skep van HOOP en ’n TOEKOMS deur die gemeenskapstrukture.

Solidariteit Helpende Hand begrond sy werksaamhede vanuit ’n Christelike perspektief en beginsels, waar die individu in sy gemeenskap herken word. Die balans tussen die individue en die groep is uiters belangrik. Christene verstaan dat die groep en die individu nie in stryd met mekaar is nie. Die uniekheid van elke mens word, volgens ’n godsbeeld, erken. Individue het hul eie naam, eie persoonlikheid, aard, ruimte, talente en gawes, wat nie in stryd met mekaar is nie. Die mens word eerstens geskep om ’n band met God te hê en tweedens met ander. Dus bestaan daar ’n begrip dat die mens geskep word om sy gawes aan te wend om ander (hul gemeenskap) te dien. Die siening beklemtoon die begrip dat die individue ook verantwoordelikheid moet neem om na mekaar om te sien, wat die gemeenskapsgedagte is.

Hierdie Christelike perspektief en beginsels waarop Solidariteit Helpende Hand begrond is, kan soos volg saamgevat word:

a) Elke mens is uniek, geskape na God se beeld en word geroep in God se koninkryk.

b) Hierdie roeping is nie individualisties of sosialisties nie, maar dui op ’n verbondenheid aan God en aan mekaar.

c) Daarom is dit nodig dat elke individu, gemeenskap en gemeenskapsontwikkelingsplan die eer van God voorop stel.

d) Om die eer van God voorop te stel, beteken dat almal binne hul vermoë en gawes maksimale potensiaal bereik.

’n Roepingsgedrewe personeellid, maatskaplike werker of streeksorganiseerder se rol is dus om die balans in die samelewing tussen die individu en die gemeenskap te fasiliteer, om optimale funksionering van die individu binne sy/haar unieke gemeenskap te bewerkstellig, sodat die individu en die gemeenskap ’n totale verbondsgemeenskap kan wees, tot eer van God, tot versterking van mekaar en tot doelgerigte gemeenskapsontwikkeling.

Solidariteit Helpende Hand se strategie sluit die vestiging van selfstandige ankergemeenskappe in, waar gemeenskapslede se welstand deur fisiese, sosio-emosionele, kulturele en geestelike ondersteuning bevorder sal word sodat hulle vry, veilig en voorspoedig kan leef.

Solidariteit Helpende Hand gaan binne die ankergemeenskapstrategie toesien dat die volgende organisasies/instansies/dienste vir gemeenskapslede beskikbaar is, maar dit sal nie noodwendig deur Solidariteit Helpende Hand bestuur of gestig word nie.

Kerke

Tehuise vir ouer persone

Tehuise vir die versorging van persone wat leef met gestremdhede

Maatskaplike statutêre organisasie

Kliniek – gesinsbeplanning en versorging

Skole en kleuterskole

Daar word wel beoog om in elke ankergemeenskap ’n gemeenskapsentrum te vestig. ’n Gemeenskapsentrum is ’n gebou of ’n terrein wat hoofsaaklik gebruik word vir gemeenskapsdienste of aktiwiteite wat die fisiese, sosio-emosionele, kulturele en geestelike ondersteuning van persone binne die gemeenskap bevorder.

’n Gemeenskapsentrum is die plek en hulpbron waar:

a) inwoners kan ontmoet, veilige en aangename aktiwiteite kan bywoon of dit self kan organiseer;

b) die gemeenskapsinteraksie bydra tot die ontwikkeling van 'n vriendelike, ondersteunende gemeenskap, waar ondersteuning veral in areas van belang aangebied word;

c) die gemeenskap verhoudings kan bou en fokus op die bou van ’n gemeenskapsidentiteit; en

d) professionele dienste aan die gemeenskap gelewer kan word.

’n Solidariteit Helpende Hand-vrywilliger is ’n persoon uit die gemeenskap wat hom- of haarself beskikbaar stel of wat aktief 'n taak, verantwoordelikheid of projek aanvaar sonder ’n beloning of vergoeding. 'n Helpende Hand-vrywilliger ontvang nie ’n salaris nie. ’n Vrywilliger is enige iemand wat sy tyd, hulp, kennis of kundigheid sonder vergoeding aanbied. Dit kan wees in reaksie op 'n versoek of deur die inisiatief te neem om self aan te klop.

Streke

GEMEENSKAPSTRUKTURE

Die Gemeenskapstrukture-afdeling bestaan tans uit 13 streke met 15 streeksorganiseerders wat in 9 provinsies gestasioneer is, 200 takke en/of dorpsverteenwoordigers.

13

STREKE

15

STREEKSORGANISEERDERS

9

PROVINSIES

200

TAKKE

KONTAK JOU STREEK OM BY JOU NAASTE TAK BETROKKE TE RAAK OF VIR ENIGE NAVRAE

LIMPOPO

Marianthie Botha

Streekorganiseerder

E-posadres: marianthie@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 741 7858

Carol Ankiewicz

Maatskaplike Werker

E-posadres: carol@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 062 560 4300

Tanya Potgieter

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: tanyap@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 065 953 7760

MPUMALANGA EN KZN-NOORD

Annemarie van Heerden

Streekorganiseerder

E-posadres: annemarie@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 829 2546

Melissa Nel

Assistent Streekorganiseerder

E-posadres: melissa@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 072 660 7345

Sumari Rootman

Maatskaplike Werker

E-posadres: sumari@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 079 699 6045

Marla Louw

Maatskaplike Werker

E-posadres:
marla@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 913 0349

Daphne Kleinhans

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: daphne@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 446 6713

Chris-Mari du Preez

Streek Administratiewe Beampte (SAB)

E-posadres: chrismari@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 072 180 2175

Elize Visser

Sentrum Koördineerder Belladonna

E-posadres: visserelize101@gmail.com

Kontaknommer: 079 485 7779

NOORD-KAAP

Madeleine Swanepoel

Streekorganiseerder

E-posadres: madeleine@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 076 810 7905

Somé Ferreira

Maatskaplike Werker

E-posadres: some@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 944 6097

Sunet van der Merwe

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: sunet@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 071 870 8946

NOORDWES

Suzanne de Swardt

Streekorganiseerder

E-posadres: suzanne@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 066 203 7593

Marna Swanepoel

Maatskaplike Werker

E-posadres: marna@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 083 285 1309

Sunet van der Merwe

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: sunet@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 071 870 8946

OOS-KAAP EN KZN-SUID

Marlene Basson

Streekorganiseerder

E-posadres: marlene@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 083 501 3166

Lize van Zyl

Maatskaplike Werker

E-posadres: lize@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 451 7455

Marthie Maritz

Maatskaplike Werker

E-posadres: marthie@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 072 377 4267

Adele Wright

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: adelew@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 072 970 1112

OOS-RAND

Mariolette Vorster

Streekorganiseerder

E-posadres: mariolette@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 078 523 2705

Bianca Oosthuyzen

Maatskaplike Werker

E-posadres: biancao@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 064 941 5077

PRETORIA

Mariana Kriel

Streekorganiseerder

E-posadres: mariana@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 952 5837

Bianca Steyn

Maatskaplike Werker

E-posadres: biancas@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 517 4580

Claudette Engelbrecht

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: claudette@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 825 5752

AJ Kriel

Jeugorganiseerder

E-posadres: aj@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 539 5452

Karmien Buys

Jeugorganiseerder

E-posadres: karmien@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 062 709 0077

PRETORIA-OOS

Tania Hoon

Streekorganiseerder

E-posadres: taniahoon@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 851 4684

Zane Babinszky

Maatskaplike Werker

E-posadres: zane@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 083 449 7218

Daphne Kleinhans

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: daphne@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 446 6713

AJ Kriel

Jeugorganiseerder

E-posadres: aj@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 539 5452

Karmien Buys

Jeugorganiseerder

E-posadres: karmien@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 062 709 0077

SENTRAAL

VRYSTAAT

Kobus Venter

Streekorganiseerder

E-posadres: kobus@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 079 488 1964

Ju-Mari Kruger

Assistent Streekorganiseerder (ASO)

E-posadres: ju-mari@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 412 5470

Chantell Wiesner

Maatskaplike Werker

E-posadres: chantell@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 076 061 2512

Charlé Marais

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: charle@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 852 0655

WES-KAAP

Alisha de Lange: Wes-Kaap 

Streekorganiseerder

E-posadres: alisha@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 923 1438

Marlise Labuschagne

Assistent Streekorganiseerder: Suid-Kaap

E-posadres: marlise@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 071 390 7766

Mariëtte Roos

Assistent Streekorganiseerder: Wes-Kaap en Wes-Kus

E-posadres: marietteroos@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 493 0763

Dané Erasmus

Maatskaplike Werker: Wes-Kaap

E-posadres: danee@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 060 700 9410

Alna de Waal

Maatskaplike Werker: Suid-Kaap

E-posadres: alna@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 073 954 1592

Marilize de Vaal

Kliëntediens beampte: Wes-Kaap

E-posadres: weskaap@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 076 784 5866

WES-RAND EN VAALDRIEHOEK

Mariette van de Werken

Streekorganiseerder

E-posadres: mariette@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 071 548 8013

Mariette Hartley

Maatskaplike Werker

E-posadres: mariettehartley@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 810 4333

Sentrums

ONS PLEK

Solidariteit Helpende Hand Ons Plek is ʼn opvoedkundige gemeenskapsprojek en voldoen aan spesifieke regulasies.  Die klem val op Afrikaanse en gehalte onderrig, versorging van kinders vanuit alle ekonomiese agtergronde ten einde hulle in staat te stel om hul maksimum potensiaal te bereik. Hierdie onderrig sluit in die dienste van ʼn kleuterskool en na-skool dienste binne ʼn veilige omgewing. Ons bied ‘n atmosfeer van Christelike waardes vir die kinders uit die Afrikaner kultuurgemeenskap. Ons Plek is ʼn gemeenskapsprojek waar gemeenskapslede bydrae tot die volhoubaarheid van hierdie diens en voorspoed vir elke kind kan help verseker.

  • Uitkomsgebaseerde kurrikulum
  • Opgeleide personeel
  • Gebalanseerde maaltye
  • Verwysing vir terapeutiese dienste
  • Buitemuurse aktiwiteite
  • Vervoer 
  • Vakansie programme
  • Instappies
  • Uitstappies
  • Kwaliteit huiswerk ondersteuning
  • Hulp met voorbereiding vir toetse en eksamens
  • Gebalanseerde maaltye
  • Toegang tot Wolkskool
  • Verwysing vir terapeutiese dienste
  • Vervoer
  • Vakansie programme.
  • Eenmalige registrasiefooie
  • Maandelikse skool fooie 
  • Dagtarief vir besoekers

*Subsidies beskikbaar 

HOE KAN JY BETROKKE RAAK

Neem ʼn leerder aan deur by te dra tot hul maandelikse skool fooie met ‘n borgskap.

  • Help ʼn leerder by die na-skool met huiswerk.
  • Word deel van die aflospersoneel by die kleuterskool.
  • Help met die voorbereiding van maaltye.

Ons ontvang graag enige donasies in die vorm van, maar is nie beperk tot die volgende nie: 

  • Finansiële bydraes
  • Skryfbehoeftes
  • Speel apparaat
  • Opvoedkundige speelgoed
  • Rekenaars

Instansies wat finansiële donasies maak, kan moontlik vir Artikel 18A kwalifiseer. 

Erflatings kan aan die Helpende Hand Ons Plek bemaak word.

  • Jy verleen aan ʼn kind ʼn kans op ʼn beter toekoms.
  • Jy verbeter ʼn kind se akademiese vaardighede en sy ontwikkeling.
  • Jy dra by tot ʼn veiliger omgewing  vir kinders.
  • Jy help om voorspoed en vooruitgang te verseker.

BANKBESONDERHEDE: 

Rekeningname; Ons Plek en Sentrums Helpende Hand MSW 

Rekeningnommer: 63003228508 

Takkode: 261550 

Verwysing: Jou naam en van 

KONTAKBESONDERHEDE 

Kontaknommer: 012-111 8360 

E-posadres: diens@helpendehand.co.za 

Vir meer inligting besoek gerus wwww.wordpress-297072-1797726.cloudwaysapps.com of www.sluitaan.co.za 

Word vandag deel van die Helpende Hand familie. 

SENTRUMS

Solidariteit Helpende Hand het tans 7 Ons Plekke, naamlik Ons Plek 1: Strand; Ons Plek 2: Derdepoort; Ons Plek 3: Volksrust, Ons Plek 4:  Naboom, Ons Plek 5:  Horison, Ons Plek 6 : Kempton Park en Ons Plek 7:  Suid-Kus.  Die Ons Plekke is gestig om veilige kleuter en/of na skool versorging in die onderskeie gemeenskappe beskikbaar te stel.

ONS PLEK

STRAND
Joey Lötter

Bestuurder

E-posadres: joey@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 079 733 9477

ONS PLEK

DERDEPOORT
Elize Bezuidenhout

Bestuurder

E-posadres: elize@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 772 1821

ONS PLEK

VOLKSRUST
Eldrike Geldenhuys

Bestuurder

E-posadres: eldrike@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 603 9248

ONS PLEK

SUIDKUS
Angelique Janse van Rensburg

Bestuurder

E-posadres: angelique@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 076 565 2976

ONS PLEK

HORISON
Ivana Meyer

Waarnemende Bestuurder

E-posadres: ivana@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 073 606 5671

ONS PLEK

NABOOM
Bernadine Steenkamp

Bestuurder

E-posadres: bernadine@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 072 941 6760

ONS PLEK

KEMPTON PARK
Nelet Claase

Bestuurder

E-posadres: nelet@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 076 023 4855

ONS SENTRUM

PRETORIA-NOORD

Danie Theronstraat 218, Pretoria-Noord

Yolandi Singleton

Hoof

E-posadres: yolandis@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 074 894 9987 / 012 546 1856

Anel Smuts

Maatskaplike Werker

E-posadres: anel@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 060 962 0469

KONTAK ONS SENTRUMS

Suzette Oosthuizen

Hoof

E-posadres: suzette@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 586 6629

Vakant

Maatskaplike Werker

E-posadres: chandre@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 083 235 4982

HOE KAN JY BETROKKE RAAK

1

Borg ʼn kind

Neem ʼn leerder aan deur by te dra tot hul maandelikse skool fooie met ‘n borgskap.

2

Gee jou tyd

  • Help ʼn leerder by die na-skool met huiswerk.
  • Word deel van die aflospersoneel by die kleuterskool.
  • Help met die voorbereiding van maaltye.
3

Hoe kan ek ʼn bydrae lewer?

Ons ontvang graag enige donasies in die vorm van, maar is nie beperk tot die volgende nie: 

  • Finansiële bydraes
  • Skryfbehoeftes
  • Speel apparaat
  • Opvoedkundige speelgoed
  • Rekenaars

Instansies wat finansiële donasies maak, kan moontlik vir Artikel 18A kwalifiseer.

4

Hoe kan ek ʼn bydrae lewer?

Erflatings kan aan die Helpende Hand Ons Plek bemaak word.

BANKBESONDERHEDE

Rekeningname; Ons Plek en Sentrums Helpende Hand MSW

Rekeningnommer: 63003228508

Takkode: 261550

Verwysing: Jou naam en van

Maatskaplike Werk Dienste

MAATSKAPLIKE WERK DIENSTE AFDELING

Solidariteit Helpende Hand se maatskaplike werk dienste afdeling bestaan uit ’n span maatskaplike werkers en hulp-maatskaplike werkers wat in die onderskeie streke gestasioneer is.

Hierdie span word as agente van verandering beskou deurdat hulle die Godgegewe talente en gawes van gemeenskappe deur doelgerigte maatskaplikgebaseerde gemeenskapsontwikkeling ontgin. In samewerking met die streeksorganiseerders en vrywillige takke van Helpende Hand mobiliseer die maatskaplike werk dienste afdeling hulpbronne binne gemeenskappe en dienslewering se fokus is ingestel op die volgende kwesbare groepe:

  • Kinders
  • Gesinne
  • Persone met gestremdhede
  • Ouer persone.

Die maatskaplike werk dienste afdeling lewer ook die volgende kerndienste binne die raamwerk van Helpende Hand:

  • Doelgerigte maatskaplike oriëntering, -opleiding en ondersteuning aan Helpende Hand se vrywilligertakke.
  • Professionele hantering van maatskaplike aangeleenthede in samewerking met geregistreerde Kinderbeskermingsorganisasies.
  • Evaluering van hulpversoeke deur middel van ’n omvattende assesseringsproses en aanbevelings wat volhoubare oplossings bied.
  • Uitbou en versterking van netwerkverhoudings binne die onderskeie gemeenskappe deur Gemeenskapsforums met die volgende rolspelers te stig:
  • Skole
  • Kerke
  • Kinderbeskermingsorganisasies
  • Nie-winsgewende organisasies wat dienste binne ’n bepaalde gemeenskap lewer.
  • Die opstel en uitrol van Gemeenskapsgebaseerde ontwikkelingsprogramme en -projekte.
  • Die opstel van ’n verskeidenheid hulpgidse ten einde gemeenskappe op hoogte te bring van maatskaplike aangeleenthede.
  • Publikasies van verrykende en opbouende leesstof op sosiale en ander mediaplatforms.
  • Navorsing ten einde die ware behoeftes van gesinne, gemeenskappe, residensiële instansies vir seniors, persone met gestremdhede en kinders te bepaal deur middel van gemeenskapontleding-vraelyste. Die navorsingsresultate verseker dat alle projekte en programme wat deur Solidariteit Helpende Hand uitgerol word, volhoubaar is en nie afhanklikheid skep nie.
  • Verwysing van terapeutiese dienste wat deur Ons Sentrum gelewer word.
  • Koördinering en implementering van die Bemagtig-’n-kind-projek.

Die maatskaplike werk dienste afdeling van Helpende Hand beskik nie oor die mandaat om die volgende funksies te vervul nie:

  • Statutêre Maatskaplike Dienste:

Helpende Hand beskik  nie oor die mandaat om enige vorm van statutêre maatskaplike dienste te kan lewer nie, naamlik:

  • Die beveiliging van kinders en enige ander optrede kragtens die Kinderwet Nr. 38 van 2005.

Die Maatskaplike Werk Dienste Afdeling is egter bevoeg om raad en leiding oor die verskillende statutêre prosesse kragtens bogenoemde Wet te verskaf en persone na geregistreerde Kinderbeskermingsorganisasies te verwys.

  • Finansiële bystand:

Helpende Hand is ʼn nie-winsgewende organisasie en kan dus nie finansiële bystand bied nie. Dit sluit onder andere die volgende uitgawes in:

  • Verbands- of huuronkostes
  • Elektrisiteitsrekeninge
  • Herstelkostes aan wonings
  • Trek- of reisonkostes
  • Finansiële ondersteuning in terme van mediese aangeleenthede
  • Begrafnisdienste
  • Borgskappe
  • Behuising

Helpende Hand beskik nie oor enige behuising nie - die maatskaplike werker kan egter waar moontlik kontakbesonderhede van skuilings en ander hulpbronne voorsien, maar dit is die persoon se eie verantwoordelikheid om die betrokke hulpbronne te kontak.

Nasionale Takke

NASIONALE TAKKE

NASIONALE TAK VIR GEHOORGETREMDHEID

NASIONALE MOTORFIETSKLUB TAK

NASIONALE TAK VIR AKADEMIA STUDENTE

hand_winkel

KONTAK ONS

Suzette Oosthuizen

Hoof

E-posadres: suzette@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 586 6629

Chandré Oosthuizen

Maatskaplike Werker

E-posadres: chandre@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 083 235 4982

Navorsing

NAVORSING

Solidariteit Helpende Hand Navorsing dra die verantwoordelikheid om tot voordeel van die samelewing op te tree en d.m.v. navorsingsresultate die doelwitte van die organisasie te bevorder en volhoubare oplossings vir maatskaplike kwessies in gemeenskappe te vind.

Enige maatskaplike vraagstuk soos bv., armoede of maatskaplike wanfunksionering van mense, vereis kennis van hierdie vraagstukke, voordat ’n ondersoek begin oor hulpverleningsprosesse. Kennis is noodsaaklik oor wat verkeerd is, voordat beplanning begin hoe sake reg gemaak word. Dit gaan nie net oor die hulpverleningsproses nie, dit gaan ook oor deeglike kennis van ’n maatskaplike bestaansnood wat ontwikkel het. 

Dr. Rina Venter

ONS DOELWIT:

  • Om empiriese data op ’n verstaanbare en kreatiewe wyse uit te beeld wat ten voordeel van die organisasie en sy belangegroepe strek.

’n Getroue navorsing-afdeling maak dit moontlik om akademiese maatskaplike vraagstukke te antwoord en ’n kennisreservoir in gemeenskapsontwikkeling op te bou.

Klik op die skakels hieronder om die navorsingsverslae te bekom.

Opleiding

OPLEIDING

Ons is oortuig daarvan dat basiese opleiding en ontwikkeling aan individue binne hul gemeenskappe gebied moet word, tot opbou en ontwikkeling van die gemeenskap as geheel. Hierdie basiese opleiding en ontwikkeling is nodig om mense te bemagtig. Indien ’n persoon bemagtig of tot wilsbeweging gebring kan word, kan die persoon meer suksesvol begelei word om oplossings vir hul huidige uitdagende lewensituasies te vind. Ons is oortuig dat opleiding en ontwikkeling van die mens die belangrikste sleutel tot volhoubaarheid en selfstandigheid is. Dit is die wyse waarop gesonde gemeenskappe geskep word, waar gemeenskapslede met geleenthede en hoop toegerus kan word, waar selfversorging ’n werklikheid gemaak kan word en waar werksekerheid bevorder kan word.

Verder glo ons aan ’n saamwerkende benadering, deur die opbou van netwerkvennote, wat ten doel het om ’n netwerk van dienste te skep en te bevorder. Organisasies moet saamspan met ander wat hulle doelwitte en oogmerke deel.

Daarom vat Solidariteit Helpende Hand hande met verskillende netwerkvennote ook om opleidingsgeleenthede vir ons belangegroepe moontlik te maak.

Ons vat hande met:

  • Serwalo opleidingsakademie om gedeeltelike beurslenings vir studente moontlik te maak in haarkappery.
  • Imbalie Beauty skoonheidsakademie om opleiding in n verskeidenheid skoonheidskursusse moontlik te maak.
  • Susca Watts akademie om kursusse in besigheidsadministrasie vir studente moontlik te maak.
  • Guvon akademie om kursusse in die gasvryheidsbedryf beskikbaar te stel aan studente.

Gratia Via om versorgingopleiding vir studente moontlik te maak. So word ‘n behoefte ook in ons gemeenskappe aangespreek deur betroubare en bekwame versorgers beskikbaar te stel aan ons bejaardes, kinders, en so meer.

Werk en Welstand

WW logo

ORANIA WERK EN WELSTAND

Die Orania Werk en Welstand-kantoor is die eerste van sy soort. Hierdie kantoor is deur Solidariteit en Solidariteit Helpende Hand in Orania geopen, om die werk- en welstandbehoeftes van werknemers en werkgewers aan te spreek.

Gesonde omgewing, gesonde mense, gesonde werknemers, skep ‘n gelukkige omgewing, gelukkige mense, gelukkige werknemers.

Mense moet bemagtig word met soveel as moontlik kennis en vaardighede rakende die wêreld van werk.

Orania Werk en Welstand fokus dus daarop om mense goed te laat werk en om dit volhoubaar te maak. Dit sluit werk, maar ook die mens wat werk, in. Werkgewer- en werknemerwelstand beïnvloed die manier waarop gewerk word en daarom moet ons daarop fokus om optimale welstand te verseker. ‘n Gebalanseerde werknemer en/of werkgewer verseker op die ou end ‘n gelukkige werksomgewing.

Werk en Welstand loods verskeie projekte wat poog om optimale werksverhoudinge te verseker en ook om die werksomgewing en welstand van werknemers te verbeter.

KANTOOR WORD BEMAN DEUR:

Sanri Stone van Solidariteit vir die werk-spesifieke kwessies.
sanri@solidariteit.co.za

Inligtingstukke & Publikasies

INLIGTINGSTUKKE EN PUBLIKASIES

  • Feiteblad

  • 100 Punt Plan

  • Gemeenskapsherstelplan

  • Jaarverslag 2020

  • Familie en Gesin e-boek

  • Respepteboek

  • Senior Mind Moves: Aftree of Aantree

  • Hulpgids vir bejaardes

  • Teenboeliegids

  • Hoopfiksgids

  • Geldfiksgids

  • Randtrekkergids

Kontak ons

VIR ENIGE NAVRAE KONTAK ONS BY:

diens@helpendehand.co.za | 012 111 8360

Bestuur

Antoinette Deysel

Adjunk-uitvoerende Hoof

E-posadres: antoinette@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 074 343 2011

Lindie Venter

Persoonlike Assistent

E-posadres: lindie@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 083 469 7715

NAVORSING, PROGRAMME EN OPLEIDING

Elsha Hermann

Hoof: Navorsing, Programme en Opleiding

E-posadres: elsha@helpendehand.co.za

Hannie Viljoen

Hoof: Programme

E-posadres: hannie@helpendehand.co.za

Danelle du Plessis

Studentesake en Operasionele Koördineerder

E-posadres: danelle@helpendehand.co.za

Monica Koekemoer

Programkoördineerder Versorging

E-posadres: monica@helpendehand.co.za

Marietjie Potgieter

Programfasiliteerder Versorging

E-posadres: marietjie@helpendehand.co.za

Maatskaplikewerkdienste

Christia Potgieter

Hoof: Maatskaplikewerkdienste

E-posadres: christia@helpendehand.co.za

Mandie Dubery

Senior Maatskaplike Werker En Studente Ondersteuning En Ontwikkeling

E-posadres: mandie@helpendehand.co.za

Lize-Mari Buys

Maatskaplike Bestuurder:  Geografiese area Noord

E-posadres: lize-mari@helpendehand.co.za

Streke

LIMPOPO

Marianthie Botha

Streekorganiseerder

E-posadres: marianthie@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 741 7858

Carol Ankiewicz

Maatskaplike Werker

E-posadres: carol@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 062 560 4300

Tanya Potgieter

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: tanyap@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 065 953 7760

MPUMALANGA EN KZN-NOORD

Annemarie van Heerden

Streekorganiseerder

E-posadres: annemarie@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 829 2546

Melissa Nel

Assistent Streekorganiseerder

E-posadres: melissa@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 072 660 7345

Sumari Rootman

Maatskaplike Werker

E-posadres: sumari@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 079 699 6045

Marla Louw

Maatskaplike Werker

E-posadres:
marla@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 913 0349

Daphne Kleinhans

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: daphne@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 446 6713

Chris-Mari du Preez

Streek Administratiewe Beampte (SAB)

E-posadres: chrismari@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 072 180 2175

Elize Visser

Sentrum Koördineerder Belladonna

E-posadres: visserelize101@gmail.com

Kontaknommer: 079 485 7779

NOORD-KAAP

Madeleine Swanepoel

Streekorganiseerder

E-posadres: madeleine@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 076 810 7905

Somé Ferreira

Maatskaplike Werker

E-posadres: some@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 944 6097

Sunet van der Merwe

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: sunet@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 071 870 8946

NOORDWES

Suzanne de Swardt

Streekorganiseerder

E-posadres: suzanne@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 066 203 7593

Marna Swanepoel

Maatskaplike Werker

E-posadres: marna@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 083 285 1309

Sunet van der Merwe

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: sunet@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 071 870 8946

OOS-KAAP EN KZN-SUID

Marlene Basson

Streekorganiseerder

E-posadres: marlene@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 083 501 3166

Lize van Zyl

Maatskaplike Werker

E-posadres: lize@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 451 7455

Marthie Maritz

Maatskaplike Hulpwerker

E-posadres: marthie@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 072 377 4267

Adele Wright

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: adelew@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 072 970 1112

OOS-RAND

Mariolette Vorster

Streekorganiseerder

E-posadres: mariolette@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 078 523 2705

Bianca Oosthuyzen

Maatskaplike Werker

E-posadres: biancao@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 064 941 5077

PRETORIA

Mariana Kriel

Streekorganiseerder

E-posadres: mariana@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 952 5837

Bianca Steyn

Maatskaplike Werker

E-posadres: biancas@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 517 4580

Claudette Engelbrecht

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: claudette@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 825 5752

AJ Kriel

Jeugorganiseerder

E-posadres: aj@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 539 5452

Karmien Buys

Jeugorganiseerder

E-posadres: karmien@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 062 709 0077

PRETORIA-OOS

Tania Hoon

Streekorganiseerder

E-posadres: taniahoon@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 851 4684

Zane Babinszky

Maatskaplike Werker

E-posadres: zane@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 083 449 7218

AJ Kriel

Jeugorganiseerder

E-posadres: aj@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 539 5452

Karmien Buys

Jeugorganiseerder

E-posadres: karmien@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 062 709 0077

Daphne Kleinhans

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: daphne@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 446 6713

SENTRAAL

Zane Babinszky

Maatskaplike Werker

E-posadres: zane@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 083 449 7218

Claudette Engelbrecht

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: claudette@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 825 5752

VRYSTAAT

Kobus Venter

Streekorganiseerder

E-posadres: kobus@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 079 488 1964

Ju-Mari Kruger

Assistent Streekorganiseerder (ASO)

E-posadres: ju-mari@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 412 5470

Chantell Wiesner

Maatskaplike Werker

E-posadres: chantell@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 076 061 2512

Charlé Marais

Kliëntediensbeampte (KDB)

E-posadres: charle@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 852 0655

WES-KAAP

Alisha de Lange: Wes-Kaap 

Streekorganiseerder

E-posadres: alisha@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 923 1438

Marlise Labuschagne

Assistent Streekorganiseerder: Suid-Kaap

E-posadres: marlise@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 071 390 7766

Mariëtte Roos

Assistent Streekorganiseerder: Wes-Kaap en Wes-Kus

E-posadres: marietteroos@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 082 493 0763

Dané Erasmus

Maatskaplike Werker: Wes-Kaap

E-posadres: danee@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 060 700 9410

Alna de Waal

Maatskaplike Werker: Suid-Kaap

E-posadres: alna@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 073 954 1592

Marilize de Vaal

Kliëntediens beampte: Wes-Kaap

E-posadres: weskaap@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 076 784 5866

WES-RAND EN VAALDRIEHOEK

Mariette van de Werken

Streekorganiseerder

E-posadres: mariette@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 071 548 8013

Mariette Hartley

Maatskaplike Werker

E-posadres: mariettehartley@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 810 4333

SENTRUMS

Kontak ons sentrums

Suzette Oosthuizen

Hoof

E-posadres: suzette@helpendehand.co.za

Kontaknommer: 084 586 6629