Logo_HKK-01
Logo_HKK-01

Wat behels Helpende Kerke?

In 2019, kort voor die bekendmaking van die Covid-19-inperkings, het Solidariteit Helpende Hand vir die eerste keer 'n Helpende Kerke-kongres gehou. Die rede was eenvoudig: Helpende Hand doen gemeenskapsontwikkeling, en die sterkste struktuur in 'n gemeenskap is die kerk. Waar kerke in gemeenskappe werk, groei en ontwikkel die gemeenskappe. Daarom is 'n nou verbintenis tussen Helpende Hand en kerkstrukture vanselfsprekend en logies. In daardie eerste kongres is baie sterk gefokus op die belangrike rol van netwerking, saamwerk, saam dink, saam beplan en die praktiese implikasies daarvan as kerk en gemeenskap kerk in gemeenskap word.

Na daardie eerste samekoms het ons as gevolg van Covid-19 vir twee jaar nie weer vergader nie, maar in 2022 kon hierdie belangrike saamwees voortgesit word. Tydens die tweede kongres het verskillende gemeentes en denominasies saam kom gesels en beplan oor wat vir gemeenskapsontwikkeling werk en wat nie.

Die derde Helpende Kerke-kongres in 2023 se program is dan ook so saamgestel dat vrywilligers, ondersteuners, kerke, gemeentes, diensgroepe en organisasies kan saam dink en saam beplan hoe ons ons gemeenskappe sterk en kragtig kan hou.

Helpende Kerke-kongres 2023

Helpende Kerke-kongres 2023

Een vraag word al duideliker en sterker gevra: Hoe beweeg die kerk van agenda tot praktyk? Daarom is dit die jaartema wanneer Solidariteit Helpende Hand tydens die Helpende Kerke-kongres saam met ander organisasies vanjaar bymekaarkom en saam besin oor "Agenda tot Praktyk".

Die rede is eenvoudig: Wanneer 'n mens saam die gemeenskap ontwikkel en versterk, ondersteun en begelei, maak dit sin om saam te dink en beplan en met mekaar te gesels. Kom luister hoe Helpende Hand 'n agenda in praktyk omsit.

Helpende Kerke-kongres 2023

Die kerk van Christus – Van agenda na praktyk

1 Junie 2023      Batter Boys, Montana, Ganteng

Bespreek nou jou kaartjie

"*" indicates required fields

#HELPENDEKERKE-KONGRES REGISTRASIEVORM

Het u reeds die betaling gemaak? 'n Bewys van betaling moet by hierdie registrasievorm aangeheg word.Vir elke afgevaardigde moet 'n aparte registrasievorm voltooi word. Solidariteit Helpende Hand Bank: FNB Rekeningnommer: 62 331 445 503 Tak: Centurion (takkode: 250 655) Verwysing: Kerke, naam en van
Naam en van*
Antwoord "GEEN" indien jy geen kos allergiee het nie.

Namens watter kerk en gemeente woon u die kongres by?

Indien 3 of meer persone van een instansie registreer, kan u afslag kry (kyk onder)
Wil u graag persoonlik kommunikasie ná afloop van die kongres ontvang of moet dit na die kerkkantoor gestuur word? (Verpligtend)*
Hiermee stem ek as Helpende Hand vrywilliger in tot die bepalings en voorwaardes (Verpligtend)*
BEPALINGS EN VOORWAARDES

- Solidariteit Helpende Hand is nie verantwoordelik vir enige vervoer / verblyf / enige ander kostes wat aangegaan moet word om die kongres by te woon nie.
- Om ’n persoon in staat te stel om te registreer vir die Kerke-kongres, moet die volle bedrag reeds inbetaal wees in Helpende Hand se bankrekening.
- Geen terugbetalings sal gemaak word indien die persoon nie meer die kongres kan bywoon nie.
Max. file size: 95 MB.
Indien jy reeds betaal het kan jy jou bewys van betaling hier aanheg. Jy kan dan net klik op betaal en dan net die transaksie kanselleer sodra dit na die betaling platform gaan. Ons het dan u besonderhede vir die registrasie. Baie dankie

Indien jy per EFT wil betaal sien asb hieronder die bankbesonderhede:

FNB Rekeningnommer: 62 331 445 503

Tak: Centurion (takkode: 250 655)

Verwysing: vir Wes-Kaap: KerkeWK, naam en van

vir Gauteng: Kerke, naam en van

Stuur die bewyse van betaling aan kerke@helpendehand.co.za

Indien jy nie vanjaar se Helpende Kerke-kongres kan bywoon nie maar steeds ’n bydrae wil maak, skenk hier, en help Helpende Hand so om ons gemeenskap se geestelike welstand te versterk.

Ikoon beskrywing-01

Jou gemeente kan betrokke raak!

Stuur gerus ’n e-pos na kerke@helpendehand.co.za vir meer inligting.

Hoe kan kerke betrokke raak by Helpende Hand se projekte?

Helpende Woord-episodes

Ikoon beskrywing-02

Solidariteit Helpende Hand kan nie die diakonale diens wat kerke binne hul gemeenskappe moet lewer vervang nie.

Die Helpende Kerke Kongres skep die platform om kennis in terme van hulpbronne binne ’n gemeenskap te deel wat sal lei tot volhoubare gemeenskapsontwikkeling.