MAAK 'N DONASIE

MAAK 'N DONASIE

ALGEMENE HELPENDE HAND DONASIES

Bankbesonderhede

Bank: FNB
Rekeningnommer: 62 331 445 503
Tak: Centurion (takkode: 250 655)
Verwysing: Projeknaam
Swift-kode: FIRN ZA JJ

PayGate (ZAR)

Met hierdie betaalmetode kan jy met jou kaart of deur 'n debiet order betaal.

PayPal (Internasionaal)

PayPal e-pos: paypal@helpendehand.co.za

KZN krisisfonds-02

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Dirk KZN

Solidariteit skep privaat fonds; skenk R250 000 vir slagoffers van KZN-ramp

“Die verwoesting wat ons regstreeks sien afspeel in KwaZulu-Natal is hartverskeurend, nie net omdat duisende daaronder ly nie, maar omdat die instansies wat daar behoort te wees om hulle by te staan nie daar is nie. Dit is in die wete dat hierdie regering se onvermoë na rampbestuur gaan oorspoel dat Solidariteit R250 000 aan die Solidariteit Beweging se Krisisfonds skenk om te verseker dat hulp diegene bereik wat dit die nodigste het,” sê dr. Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit.

Luister volle verklaring

ANDER BETAALMETODES

Snapscan
Snapscan2

Laat ’n blywende erfenis na en oorweeg die Helpende Hand Studie Trust as ’n begunstigde in u testament.